When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
Vader God, baie dankie dat U my lief het met my goeie en slegte punte. Versterk my asseblief in my oomblikke van swakheid dat ek die regte keuses kan maak en vergewe my waar ek misstap. Ek vra dit in die Naam van Jesus Christus... AMEN!🙏